Rympies in die vliet...

Koos se nuutste digbundel, Rympies in die vliet is 'n 350 bladsy versameling van Koos se gedigte, in die vorm van 'n joernaal. Hierdie Bundel versamelde werke is 'n moet vir jou koffietafel, en bedkassie, en langs jou Bybel...
 
Die boek is uniek deurdat daar regdeur die bundel plek is vir jóú rympies, joernaalinskrywings en sommer om kommentaar in die vliet te gaan skryf. 
 

 

5 comments

  • Annemarie Lombard

    Annemarie Lombard Bellville

    Middag, daar. Waar kan ek kopië van Rympies in die vliet koop? Kon nog by geen boekwinkel in die Kaap reg kom nie. Groete Annemarie

    Middag, daar. Waar kan ek kopië van Rympies in die vliet koop? Kon nog by geen boekwinkel in die Kaap reg kom nie.
    Groete
    Annemarie

  • Koos van der Merwe

    Koos van der Merwe

    Hallo Annemarie Ons kan vir jou een pos. Stuur 'n e-pos na yolandi@koosvandermerwe.co.za dan stuur ek bankbesonderhede vir jou deur. Groete Yolandi van der Wath

    Hallo Annemarie
    Ons kan vir jou een pos. Stuur 'n e-pos na yolandi@koosvandermerwe.co.za dan stuur ek bankbesonderhede vir jou deur.

    Groete
    Yolandi van der Wath

  • hanna de jager

    hanna de jager Hermanus

    Laat weet asb. die prys van die digbundel. Groete

    Laat weet asb. die prys van die digbundel.

    Groete

  • Tertia Minnaar

    Tertia Minnaar Kroonstad

    Goeie middag Waar kan ek 'n kopië van "Rympies in die vliet" bekom? Werk die e-pos yolandi@koosvandermerwe nog? Kan ek nog na die adres e-pos vir bankbesonderhede? Baie dankie. Groete Tertia Minnaar

    Goeie middag

    Waar kan ek 'n kopië van "Rympies in die vliet" bekom? Werk die e-pos yolandi@koosvandermerwe nog? Kan ek nog na die adres e-pos vir bankbesonderhede?

    Baie dankie.

    Groete
    Tertia Minnaar

  • Su-Lize Potgieter

    Su-Lize Potgieter Nylstroom

    Hello Yolandi Ek het vir jou n email gestuur oor die boek. Kan julle asb vir my die bankbesonderhede mail na admin@nylstene.co.za. Baie dankie

    Hello Yolandi

    Ek het vir jou n email gestuur oor die boek. Kan julle asb vir my die bankbesonderhede mail na admin@nylstene.co.za.

    Baie dankie

Add comment